book-icon Uitgawe 11 November 2021

Jennifer Aniston is weer gereed om liefde te vind – 3 jaar ná egskeiding

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jennifer Aniston
Jennifer Aniston

“Vir lank wou ek nie. Ek het gehou van onafhanklik wees sonder om deel van ’n paartjie te wees.”

Jen het op Bruce Bozzi se podsending, Lunch with Bruce, onthul sy is weer oop vir die idee van romanse.

Sedert haar egskeiding in 2018 van haar tweede man, die akteur, vervaardiger en draaiboekskrywer Justin Theroux, is Jen se geliefde honde, Clyde, Sophie en Lord Chesterfield, haar hoofgeselskap in haar huis van $21 miljoen (R310 miljoen) in Bel Air.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

26 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees