book-icon Uitgawe 11 Junie 2020

Jo Black: ‘Ek’s kaal gestroop; dis ’n kans om oor te begin’

akkreditasie

Weg is alles – elke plan wat hy met soveel omsigtigheid uitgelê het; elke droom wat hy so lank gekoester het. En ja, selfs die baard.

Verby is dit met al die “ou dinge” – dalk selfs met die ou Jo Black . . . Sy skip vaar – nes die een waarvan hy in sy trefferliedjie “Skepe” sing – in stormwaters.

Dis asof die horlosie teruggedraai is – terug na die tye toe hy elke sent moes omdraai; toe hoop ál was wat hy met hom saamgedra het. Hy betwis dit nie: Dit ís ’n onseker tyd, sê die gewilde sanger. Maar onbekend? Helaas nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees