Karlien van Jaarsveld in kwarantyn met covid-19

akkreditasie
thumbnail
thumbnail

Karlien, wat vroeër Saterdag ’n virtuele grimeerfunksie moes uitstel omdat sy simptome van dié virus getoon het, het later bevestig dat sy wel positief getoets het.   

“Ek gaan nou bietjie afsonder in my spaarkamer. Dis erg vir my om nie by my babatjie te slaap en hom vas te hou nie, en hy verstaan dit ook nie, maar prys God. Hy is in alles wat ons deurmaak,” het Karlien by ’n foto van haarself met ’n masker en ’n prentjie wat deur haar kleingoed geteken is, geskryf. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

3 Februarie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees