book-icon Uitgawe 30 April 2020

Kate Beckinsale se nuwe katelknaap is 1 jaar ouer as haar dogter

akkreditasie
Jack Whitehall. Foto: Getty Images/Gallo Images
Jack Whitehall. Foto: Getty Images/Gallo Images

Die 46-jarige aktrise is onlangs afgeneem waar sy op ’n staptog buite Los Angeles met die 22-jarige Goody Grace, ’n Kanadese musikant, hande vashou.

Intussen het ’n bron bevestig hulle is al ’n paar maande saam.

“Sy gaan sedert die begin van die jaar met hom uit,” vertel die bron.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees