book-icon Uitgawe 20 Januarie 2022

Kate op 40: Selfversekerd, statig en ’n skoonheid! Só word sy die paleis se ster

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
kate middleton
kate middleton

Sy was ’n student toe sy met een van die wêreld se hubaarste vrygeselle begin uitgaan het.

In haar 20’s het sy met die toekomstige koning getrou en in haar 30’s het sy die lewe geskenk aan drie kinders – onder wie ’n toekomstige koning.

En nou het die hertogin van Cambridge 40 geword, en koninklike kenners sê dit is die dekade waarin sy werklik gaan wys hoekom sy die perfekte vrou is om ’n toekomstige koningin te wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees