book-icon Uitgawe 7 Oktober 2021

Kate Winslet: Los my plooie, knoppe en bulte nes dit is!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mia Threapleton, dogter van Kate en die Britse regisseur Jim Threapleton, is ook ’n aktrise. Foto: YouTube-skermgreep/HotCom
Mia Threapleton, dogter van Kate en die Britse regisseur Jim Threapleton, is ook ’n aktrise. Foto: YouTube-skermgreep/HotCom

Filters, vullers, botoks . . . Deesdae is daar baie maniere om plooie weg te stryk, ’n paar kilogramme af te skawe, jou boude te lig, of bulte en knoppe weg te toor.

Maar Kate Winslet het nie ooghare vir sulke dinge nie. Dié ster – wat op 6 Oktober 46 word – het nie tyd vir truuks en toertjies nie. Daar is net een mens wat sy in die spieël wil sien en dit is syself: in al haar onvolmaakte glorie.

Kate was die vergestalting van liggaamspositiwiteit lank voor dit ’n gier geword het. In 2003 het sy hoofopskrifte gehaal toe sy die tydskrif GQ voor stok gekry het oor hulle haar op die voorblad laat maerder lyk het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees