book-icon Uitgawe 18 Maart 2021

Katherine Heigl maak oop oor uitdagings van ouer-wees

akkreditasie
Die aktrise Katherine Heigl en haar gesin het onlangs op die voorblad van die tydskrif Parents gepryk. Foto: William Shirakawa (Parents)
Die aktrise Katherine Heigl en haar gesin het onlangs op die voorblad van die tydskrif Parents gepryk. Foto: William Shirakawa (Parents)

Die 42-jarige aktrise het in ’n onlangse onderhoud met die tydskrif Parents – waar sy saam met haar man, Josh Kelley (41), en hul kinders, Nancy Leigh (12), Adalaide (8) en Joshua jr. (4), op die voorblad pryk – gesê hul aangenome dogters “het ál meer vrae namate hulle ouer word”.

Die egpaar se oudste kind, wat hulle Naleigh noem, is in Suid-Korea gebore en hulle het haar in 2009 aangeneem toe sy nege maande oud was.

Daarna het hulle hul dogter Adalaide in 2012 by geboorte aangeneem. Katherine het vier jaar later die lewe geskenk aan hul jongste spruit, Joshua.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees