Kim K bieg: Ek het dit 'gehaat' om swanger te wees

akkreditasie
Facebook Thumbnail
Facebook Thumbnail

Die werklikheidstelevisiester het gepraat oor haar pad na ouerskap en oor hoe dit gevoel het toe haar lyf tydens haar eerste swangerskap met North onder kritiek deurgeloop het. “Ek was nie ’n gelukkige swanger persoon nie. Ek was nie ’n oulike swanger persoon nie. Ek het nie daarvan gehou nie,” sê sy.

“Ek het dit gehaat. Ek het gehaat hoe ek voel. Ek het gehaat hoe ek lyk.”

Kim (40) het op die podsending We Are Supported By met die aktrises Kristen Bell en Monica Padman gesels en gesê dit was ’n skok om swanger te wees. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees