book-icon Uitgawe 30 Maart 2023
Deel

Klop! se Lyntjie Jaars maak hart oop: Ek’t nuwe hoop ná die donker my omvou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eensaamheid en geldprobleme het haar eens ondergekry, maar nou is daar geen keer aan Lyntjie Jaars nie. FOTO: ER LOMBARD
Eensaamheid en geldprobleme het haar eens ondergekry, maar nou is daar geen keer aan Lyntjie Jaars nie. FOTO: ER LOMBARD

Haar verhaal kon maklik een van moedverloor gewees het. ’n Paar jaar gelede het sy so min hoop vir die lewe gehad dat sy selfs vir haar naasbestaandes ’n vaarwelnota op haar foon getik het. 

Maar iets het haar laat deurdruk – en hier sit Lyntjie Jaars voor ons, ’n prentjie van vreugde in haar velskoene en bont baadjie. Haar lag is aansteeklik en in haar Namaaksent gesels sy die dag aan die brand. 

Gegewe haar bruisende vreugde is dit g’n wonder sy skiet nou aan haar derde seisoen van die kykNET-geselsprogram Oppiestoep nie – dis vir kykers lekker om na haar te kyk. Sy is ook gereeld gasaanbieder van kykNET & Kie se Klop!, waar sy ’n veldaanbieder is. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

1 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees