book-icon Uitgawe 27 Januarie 2022

Koebaai, 7de Laan! ‘Connie’ trek terug na Amerika: ‘Ek’t na die heelal geluister’

akkreditasie
Die aktrise Quinne Brown Huffman en haar gesin het weer na Amerika verhuis, byna ses jaar nadat hulle vanuit Kalifornië in die Goudstad kom nesskop het. Foto: Quaid Jones
Die aktrise Quinne Brown Huffman en haar gesin het weer na Amerika verhuis, byna ses jaar nadat hulle vanuit Kalifornië in die Goudstad kom nesskop het. Foto: Quaid Jones

As daar een ding is wat sy al jare gelede besef het, is dit dat niks werklik permanent is nie. Wel, behalwe natuurlik verandering . . . 

So vas glo die aktrise Quinne Brown Huffman (42) in verandering, dat sy op haar troudag met manlief, Ryan Huffman (46) – vanjaar al 16 jaar gelede – heel grappig nét 15 jaar van geluksaligheid beloof het, want sy “glo nie in vir altyd nie”. 

Haar “troubelofte” was sommer ’n ou grappie, maar haar sentimente oor “vir ewig” staan vandag nog. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

19 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees