book-icon Uitgawe 3 November 2022

Koebaai, kurwes? Waar’s die Kim K wat almal ken ná sy 11kg in ’n japtrap afskud?

akkreditasie
Kim Kardashian 
se ­gewigsverlies maak kenners bekommerd dat sy drastiese kitsdiëte weer aanmoedig. Foto: Gallo Images/ Getty Images
Kim Kardashian se ­gewigsverlies maak kenners bekommerd dat sy drastiese kitsdiëte weer aanmoedig. Foto: Gallo Images/ Getty Images

Haar kurwes het van haar ’n ikoon gemaak, juis omdat hulle allesbehalwe beskeie was. En deur die jare het sy dit tot ’n kunsvorm verfyn om daarmee te spog. Haar sitvlak en borste het uit bikini’s gepeul, aan lycra gekleef en ontwerpersrokke laat pronk.

Maar daardie bekende agterstewe is aan’t kwyn terwyl Kim Kardashian nou teen ’n byna kommerwekkende koers die kilo’s afskud. Haar perdebymiddel word ál smaller, en haar gevierde kurwes krimp ál meer. 

Met dié dat sy net 1,57 m staan wanneer sy haar spykerhakke uitskop, was sy altyd klein met kurwes – nou is sy nét klein. Natuurlik mag sy met haar eie lyf doen net wat sy wil.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees