book-icon Uitgawe 6 Oktober 2022

Koningin Camilla neem haar plek in: Toegewyde ma, ouma en troosplek vir die koning

akkreditasie
Met haar man op die Britse troon, is Camilla, die nuwe koningsmetgesel, nou meer in die kollig as ooit. Foto: Gallo Images/Getty Images
Met haar man op die Britse troon, is Camilla, die nuwe koningsmetgesel, nou meer in die kollig as ooit. Foto: Gallo Images/Getty Images

Dalk is dit omdat sy weet hoe baie mense langtand byt aan die gedagte om haar as koningin te hê. 

Die vrou aan die sy van die nuwe Britse koning, Charles III, is maar alte bewus daarvan dat sy nie een tree verkeerd durf sit nie. En in die paar weke sedert “queen ­Camilla” – soos sy deesdae in die volksmond heet – haar posisie as koningin-­gemalin beklee, lyk dit asof sy inderdaad in dié doel slaag. 

Sy vergesel haar man pligsgetrou oor die Britse eilande heen, loop meestal so een tree agter hom, en help hom bedaar wanneer hy hom vir kleinigheidjies soos ’n lekkende pen vererg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

8 Desember 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees