Koningin Elizabeth kan nie eers haar honde vir 'n stappie vat ná hospitaalsage

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FB
FB

Dít was die boodskap van die koningin se assistente ná haar onlangse oornagverblyf in die King Edward VII-hospitaal in Londen ná ’n uitmergelende week se verpligtinge. En dit beteken – ongelukkig vir die koningin – sy sal nie haar kosbare troeteldiere vir hul daaglikse stappie by Windsor-kasteel kan neem nie.

Die 95-jarige koningin, wat sedert 1944 corgi’s het, het op die oomblik twee van dié Walliese honderas en een dorgi (’n corgi/worshond-kruising) genaamd Candy.

Haar suster, prinses Margaret, het die eerste keer met dorgi’s geteel en die koningin het daarvan gehou. Candy is die koningin se laaste dorgi ná Vulcan se dood in 2020.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees