Koninklike familie woedend oor nuwe dokumentêr oor prins William en Harry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FB
FB

Die dokkie in twee dele, The Princes and the Press, kyk na die gespanne verhouding tussen William en sy broer, Harry, en die media in onlangse jare.

Die eerste deel, wat Maandagaand uitgesaai is, sluit bewerings in van “mededingendheid” wat tussen die koninklike huishoudings ontstaan het, in die besonder die Cambridge- en Sussex-kampe, met gerugte dat stories teen mekaar in die media uitgelek is. 

Die joernalis Omid Scobie, medeskrywer van die omstrede biografie oor die Sussexe, Finding Freedom, sê negatiewe stories is oor Meghan uitgelek terwyl sy ’n koninklike was. “Daar was mense wat gevoel het Meghan moet op haar plek gesit word,” sê Scobie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees