book-icon Uitgawe 26 Augustus 2021

Koninklike krisis na vrou prins Andrew oor seks dagvaar

akkreditasie
Andrew is gesien waar hy die deur vir ’n jong vrou oopmaak. Foto: YouTube (skermgreep).
Andrew is gesien waar hy die deur vir ’n jong vrou oopmaak. Foto: YouTube (skermgreep).

Dis ’n “tikkende tydbom”. 

Dís hoe ’n prokureur die opspraakwekkende hofsaak van Virginia Roberts Giuffre teen prins Andrew beskryf – ’n heel gepaste metafoor.

Dié saak het nie net die wêreldnuus gehaal nie; dit het die Britse koningshuis weer tot in sy fondament geskud.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in