book-icon Uitgawe 27 Januarie 2022

KYK: Aktrise Pascal Pienaar se Amerikaanse avontuur

akkreditasie
Pascal Pienaar in Amerika. Foto's: Instagram/@pascalie
Pascal Pienaar in Amerika. Foto's: Instagram/@pascalie

Toe sy hulle in Cancún groet, was almal in trane; dis asof hulle geweet het hulle gaan haar vir langer as twee weke nie sien nie, want sy is al vir meer as twee maande in Amerika.

“My aanvanklike plan was om ’n gevoel te kry oor Los Angeles en dan ’n besluit te neem. Ek was in New York op pad huis toe, en ek het ’n week lank gevoel dis nou of nooit.”

Pleks daarvan om na Suid-Afrika toe terug te keer, is sy op ’n vlug terug na Los Angeles. Sy woon nou in Wes-Hollywood en geniet die verskeidenheid wat die stad bied. 

“Ek is amper elke dag tot laat by ’n produksiekantoor genaamd Logan Industry. Ek dra koffie aan, doen liassering en tussendeur leer ek hoe maatskappye groot advertensies vervaardig en pitch. Ek loop ook een keer per week klas by die Anthony Meindl’s Actor Workshop.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

26 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees