KYK: ‘Alles Malan’-aktrise Greteli Fincham verloof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Alles Malan-aktrise Greteli Fincham het aan Juan de Swardt verloof geraak. Foto: Verskaf
Die Alles Malan-aktrise Greteli Fincham het aan Juan de Swardt verloof geraak. Foto: Verskaf

“My trane het gerol en ons albei was baie emosioneel,” vertel Greteli opgewonde

Tog het sy vermoed dat hy die groot vraag gaan vra. “Ek ken Juan en kan in sy ogies sien as hy iets vir my wegsteek,” sê sy. 

Die twee is vroeër vanjaar deur hul gemeenskaplike vriendin, die Vergeet my nie-aktrise Marguerite van Eeden, aan mekaar voorgestel. 

“Ek het deur ’n moeilike tyd gegaan toe Marguerite op 'n dag vir my sê sy weet wie my man gaan wees. Ek het dit met ’n knippie sout geneem en met my lewe aangegaan,” vertel sy. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees