book-icon Uitgawe 3 Februarie 2022

KYK: Arno Jordaan en Lizanie vier 10 jaar van liefde in Mosambiek

akkreditasie
Lizanie en Arno ontspan in die swembad. Foto's: Verskaf
Lizanie en Arno ontspan in die swembad. Foto's: Verskaf

“Ons was in 2013 daar en het nog altyd gesê dat die Here beslis sy tyd gevat het toe hy dit geskape het. Dis die mooiste wit strande en die blouste warm seewater,” vertel Arno. 

Dit was nog altyd hul hartsbegeerte om weer die eilandparadys te gaan beleef. Hulle het piekniek op die strand gehou en in die glashelder water gesnorkel. Arno het ook in die see geduik en saam met die dolfyne geswem. 

Maar die kersie op die koek was toe hy haar verras het met ’n ring wat spesiaal deur die juwelier Carlo Hayes ontwerp is. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in