book-icon Uitgawe 28 Februarie 2019

KYK: Blitsbok-ster se eersteling is op pad!

akkreditasie
Die paartjie wou hul baba se geslag op ’n spesiale manier deel. Foto: Verskaf.
Die paartjie wou hul baba se geslag op ’n spesiale manier deel. Foto: Verskaf.

Hul dogtertjie word in Julie verwag.

“Ek het onmiddellik opgewonde gevoel, maar ek weet dit is ’n groot verantwoordelikheid – so ek is ook ’n bietjie senuagtig,” sê Justin wat een van die Blitsbokke se sterre is.

Die paartjie, wat al twee jaar saam is, het nog nie aan name begin dink nie. “Omdat dit ’n dogtertjie is, is ek seker Mymoena het ’n paar pragtige name in gedagte.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

30 Junie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees