KYK: ‘Boer soek ’n vrou’-paartjie gaan vir die 1ste keer ouers word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Anchen en Gerrit Genis is swanger met hul eersteling. Foto's: Verskaf
Anchen en Gerrit Genis is swanger met hul eersteling. Foto's: Verskaf

“Ek het die week van 16 Augustus uitgevind ek is swanger. Ek het vir ’n paar weke glad nie soos myself gevoel nie en was toe dokter toe vir ’n covid-19-toets,” vertel Anchen aan Huisgenoot. 

Die toets was negatief, maar sy het steeds nie beter gevoel nie. “Ek is toe weer dokter toe en die uitslae het bevestig ek is 100% gesond en eintlik net swanger,” vertel sy opgewonde. 

Sy was aanvanklik uit die veld geslaan toe sy die nuus vir die eerste keer hoor. “Om eerlik te wees, ek het dit nie verwag nie. Ek het twee weke tevore ’n swangerskaptoets gedoen en dit was negatief.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees