book-icon Uitgawe 1 Julie 2021

KYK: Charlize, Eden & kie deel hul avonture

akkreditasie
Die sangeres Charlize Berg. Foto: Instagram/@charlizeberg
Die sangeres Charlize Berg. Foto: Instagram/@charlizeberg

Die sangeres Charlize Berg het onlangs nie net een nie maar sommer twee tatoes gekry. “Ek het baie lank daaroor gedink voor ek besluit het om dit te doen,” vertel sy. 

Charlize het die name van haar dogtertjie, Aleiah-Rose (3), en twee maande oue seuntjie, Kailer-Noah, op haar arms laat tatoeëer.

“Dit is my eerste tatoes, en my kinders is my alles. Ek dink hulle is Liewe Jesus se grootste geskenk nog ooit aan my,” sê sy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees