book-icon Uitgawe 10 November 2022

KYK: Cindy Swanepoel, Sean-Marco en kie ontmoet hul liefies op stel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hierdie bekendes het liefde gevind op stel. Foto's: Verskaf en Instagram/@seanmarcov
Hierdie bekendes het liefde gevind op stel. Foto's: Verskaf en Instagram/@seanmarcov

Die twee akteurs het mekaar verlede jaar ontmoet op die stel van kykNET & kie se telenovelle Arendsvlei, en sedertdien is hulle al agt maande ’n paartjie. 

In die sepie vertolk Chad die rol van Caleb Jacobs, die Hoërskool Arendsvlei se sekretaris. En Chanté is die leerder Jamie-Lee Kampher. 

Haar eerste indruk van Chad? Dat hy baie goed oor die weg kom met almal, sy positiewe energie, en hoe verwelkomend hy was, vertel Chanté. “Chad is ’n regte gentleman. Hy het soveel respek vir my gehad, en ek voel altyd op my gemak as ek by hom is.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

8 Desember 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees