book-icon Uitgawe 30 September 2021
Deel

KYK: Clint, Roxy en kie verklap hoe hulle fiks bly

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dis nog nie te laat om jou lyf somergereed te kry nie. Dié bekendes wys hoe hulle fiks bly. Foto's: Instagram en verskaf
Dis nog nie te laat om jou lyf somergereed te kry nie. Dié bekendes wys hoe hulle fiks bly. Foto's: Instagram en verskaf

Die Binnelanders-akteur en sy vrou, die voormalige Survivor SA-deelnemer Steffi van Wyk-Brink, oefen graag saam en deel gereeld foto’s op sosiale media van waar hulle in die gim sweet. 

Clint oefen vyf tot ses dae per week en klim onder meer in die bokskryt, doen Muay Thai-gevegskuns en kragoefeninge. 

Sy raad aan ander is: Begin net. “Gaan stap, doen oefeninge met jou liggaamsgewig by die huis of doen ’n aktiwiteit wat jy geniet. Maak beter keuses wat kos betref, probeer konsekwent bly en daar gaan jy.”

Oefening verbeter haar geestelike welstand, sê dié model en branderplankryer. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

8 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees