KYK: Dié 2 grapjasse kyk 'Op my eish!' en laat SA brul van die lag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
JaneyWaney
JaneyWaney

En dit span gewoonlik die kroon wanneer jy op sosialemediaplatforms kan gaan en sien hoe ander landsburgers ook jou gunstelingprogram geniet.

Dit is dus geen wonder dat die TikTok-sensasies Jana Jooste en Rynhardt Schoeman van Centurion se video’s oor die nuwe Op my eish!-reeks so goed in die sosiale media doen nie. 

Hulle lag immers vir dieselfde grappies en hulle sê wat baie mense tydens die episode dink.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

19 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees