book-icon Uitgawe 9 September 2021

Celebnuus: Oud-Mej. SA trou en Chad en liefie 3 jaar saam

akkreditasie
Bekendes
Bekendes

Die Fynskrif-aktrise Lea Vivier wou nog altyd die Comrades-marathon aanpak. Ter voorbereiding oefen sy om in Oktober 42,2 km in die Kaapstad-marathon kaf te draf.

“My oefenprogram is 16 weke lank; ek is nou by week nege,” vertel Lea. Sy hardloop vyf keer per week en rus op Maandae en Vrydae. Maandae is dit jogatyd. “Net om te strek,” sê sy.

Sy gaan aan die marathon deelneem ten bate van The Surfer Kids, ’n organisasie wat kinders in informele nedersettings in die Mosselbaai-omgewing leer branderplankry. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

19 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees