KYK: 'Egoli'-ster straal tydens 2de swangerskap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Marguerite is swanger met baba nommer twee! Foto: Verskaf/Meghan Schade Photography
Marguerite is swanger met baba nommer twee! Foto: Verskaf/Meghan Schade Photography

En wat die oomblik soveel meer spesiaal gemaak het, is dat die Egoli-aktrise Marguerite Wheatley (40), wat deesdae in Amerika woon, boonop tans swanger is met haar tweede kind.

Marguerite het die spesiale oomblik van hoe haar ouers, Ingrid en Cecil, haar 16 maande oue seuntjie, Magnus (16 maande), vir die eerste keer ontmoet en vashou, vanuit Kalifornië met Huisgenoot gedeel. Sy en haar man, die Amerikaner Bryan Monka, se tweede spruit word ná verwagting in Maart volgende jaar gebore.

Marguerite is veral bekend vir haar rol as Doreen in Egoli en was ook in die flieks Invictus (2009) en Knysna (2014) te sien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees