KYK: Elon Musk se ma, Maye (74), smeul in swembroek op 'Sports Illustrated'-voorblad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Maye Musk
Maye Musk

Maye (74) wat saam met Kim (41), die sangeres Ciara (36) en die model Yumi Nu (26) op die voorblad van die tydskrif Sports Illustrated verskyn, is die oudste model tot hede wat op dié tydskrif pronk. 

En hoewel haar seun, Elon Musk (50), die afgelope tyd in die nuus oor sy Twitter-aankope was, is dit eindelik sy model-ma wat nou opslae maak.

Maye pronk immers in ’n swembroek op ’n baie bekende tydskrif én sy’s gek daaroor dat sy dié mylpaal kon bereik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees