Kyk hoe oulik! Faf du Plessis se kleinding kruip op die krieketveld

akkreditasie
Foto: Instagram/ @Imagebyimari
Foto: Instagram/ @Imagebyimari

Die paartjie het in Junie 2017 hul eersteling in die wêreld verwelkom. Imari deel gereeld foto's van hul kleinding op Instagram.

By die foto waar klein Amélie op die krieketveld by die Wanderers-stadion in Sandton kruip, skryf Imari: “Ek het alles net hier.”

Die trotse pa het ook sy baba se naam op 'n kreatiewe manier bekend gemaak: Hy het ’n foto van haar naam wat sy op arm getattoeëer is, op Instagram gedeel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees