KYK: Jennifer Lopez se dogter, Emme (14), volg in haar voetspore

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
thumb
thumb

Emme het by haar sangeres-ma op die verhoog aangesluit by die LA Dodgers Blue Diamond Gala, ’n liefdadigheidsgeleentheid wat vroeër vandeesmaand by die Dodger-stadion in Los Angeles gehou is. Toe die trotse Jennifer vir Emme bekendstel, het sy haar kind met ’n genderneutrale voornaamwoord geloof. 

“Die laaste keer toe ons saam opgetree het, was in ’n groot stadion soos hierdie een, en ek vra hulle gedurig om saam met my te sing, maar hulle weier,” het die sangeres (52) van treffers soos “Let’s Get Loud” en “Love Don’t Cost a Thing” gesê.

“Daarom is hierdie ’n spesiale geleentheid, want hulle is baie, baie besig en volbespreek en duur,” het die tweemalige Grammy-benoemde gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in