KYK: Jo Black breek sleutelbeen by Centurion-waterpark

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jo Black het sy sleutelbeen gebreek.
Jo Black het sy sleutelbeen gebreek.

Hy het vanoggend die video op sy Instagram gedeel van waar hy in ’n golwepoel by ’n waterpark in Centurion is en neergeploeg het. 

By die inskrywing het hy geskryf: “Wavepool: 1 – Jo: 0. ’n Mens val nie meer lekker op 40 nie. Plate en skroewe is in. Hierdie gaan ’n lang ses weke wees, but the show must go on.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees