book-icon Uitgawe 23 Januarie 2020

KYK: Jo Black, Leandie en kie hou vakansie oorsee

akkreditasie
Jo Black saam met sy dogters, Dinieke (10) en Miané (8), en vrou, Debbie, by Disneyland. Foto: Instagram/@joblack8
Jo Black saam met sy dogters, Dinieke (10) en Miané (8), en vrou, Debbie, by Disneyland. Foto: Instagram/@joblack8

Die sanger Jo Black en sy gesin het onlangs in Londen en Parys uitgespan. 

“Ons spaar al vir ewig, maar met genade van Bo kon ons vanjaar daai droom bewaarheid,” vertel Jo se vrou, Debbie Engelbrecht.

Hul oudste dogter, Dinieke, wou graag in die London Eye ry, maar dit was bra duur. 

Toe stop ’n vrou uit die bloute vir hulle kaartjies in die hand en sê hulle kan dit kry. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees