KYK: Lance Armstrong trou met die ‘liefde van sy lewe’ in romantiese seremonie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FB
FB

’n Duidelik oorstelpte Lance (50) het ná die intieme seremonie by ’n chateau in Frankryk foto’s van die spesiale geleentheid op Instagram gedeel en daarby geskryf: “Beste. Dag. Ooit. Ek het met die liefde van my lewe @annahansenarmstrong getrou.”

Lance en die joga-instrukteur is sedert 2017 verloof en het twee kinders, Olivia Marie (11) en Max (13). Lance – wat in 2012 gestroop is van al sewe sy Tour de France-titels en lewenslank verban is uit die sport nadat hy skuldig bevind is aan die gebruik van opkikkers – het ook drie kinders, Luke (22) en die tweeling Grace en Isabelle (20), by sy eksvrou Kristin Richard. 

Die kinders was strooimeisies en strooijonker op hul pa se troue. “Dit was baie spesiaal om die kinders hier te hê. Dit was ’n aand propvol lag en trane van vreugde,” het Lance geskryf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

6 Oktober 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in