Kyk net hoe groot is Roxy Burger se baba Ady!

akkreditasie
Roxy Burger en haar dogtertjie, Ady. Foto: Facebook.
Roxy Burger en haar dogtertjie, Ady. Foto: Facebook.

Roxy en haar man, Neil Shraga, het in 2014 getrou. Hulle kan nie genoeg van hul eersteling, die skattige Adrienne Zoey Shraga, kry nie. Hul eersteling is nou agt maande oud.

Dit is wel nie als maanskyn en rose nie.

“Die ding wat ek die meeste geleer het sedert ek ’n ma is, is dat mens ongelukkig nie soveel beheer oor hierdie lewe het soos mens dink nie,” het Roxy aan Huisgenoot vertel. “Soms moet jy net laat gaan.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

30 Junie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees