Kyk net hoe koer Amor Vittone oor haar nuwe dokter-kêrel!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Amor Vittone koer in die sosiale media oor haar nuwe liefde. Foto: Gallo Images/ER Lombard
Amor Vittone koer in die sosiale media oor haar nuwe liefde. Foto: Gallo Images/ER Lombard

Net minder as ’n maand ná die nuus bekend geword het dat sy weer liefde gevind het, het die sangeres en aktrise Amor Vittone hierdie week weer foto’s op Facebook gedeel van die nuwe man in haar lewe.  

Amor en die ontslape Springbokheld Joost van der Westhuizen was lank van mekaar vervreem, maar was steeds getroud ten tye van sy afsterwe in Februarie 2017. Sedertdien het Amor haar toegespits daarop om hul twee kinders, Jordan (18) en Kylie (16), groot te maak. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

8 Desember 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees