KYK: ‘Op my eish!’ se Francois en Nykie koer in nuwe musiekvideo

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FB
FB

Die folkliedjie is die eerste enkelsnit vanaf die driestuks se sesde album, wat gaan oor die rondomtalie van menswees. 

Die liedjie is geskryf deur Adèle Fouché, Lila Botha en Christine du Plessis. Angelo Roman, die 16-jarige seun van die bekende musikant Rixi Roman, tree ook deesdae saam met Adèle en Lila op as baskitaarspeler.

“Die lewe vat ’n mens op geheimsinnige paaie, ’n mallemeule van oomblikke. Op ’n dag ontmoet jy iemand, en dit voel of jy die besonderse mens al ’n leeftyd ken. So asof hulle nog altyd daar was, maar die tyd moes eers reg wees,” vertel die groep.

“Soos wat die tyd aanstap, deur die rondomtalie van my menswees, besef jy die persoon was eintlik nog altyd daar gewees.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

6 Oktober 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in