book-icon Uitgawe 27 Februarie 2020
Deel

KYK: Oud-Bok Rob Louw se dogter Roxy straal op wittebrood

akkreditasie
DIe pasgetroudes het saam roeiplank gedoen. Foto: Verskaf
DIe pasgetroudes het saam roeiplank gedoen. Foto: Verskaf

Roxy Louw en haar Nieu-Seelandse man, die sakeman en voormalige Kiwi-rugbyspeler Sam Barton, kon nie ’n beter agt dae vir die eerste deel van hul wittebrood gevra het nie.

“Blykbaar het Sam iets spesiaals vir die tweede deel van ons wittebrood beplan. Ons sal moet sien hoe lank hy die geheim kan hou,” sê Roxy, ’n model en beroepsbranderplankryer, van die Mosambiekse eiland Azura Benguerra af.

Die egpaar het kort ná hul troue op Skulpiesbaai se strand by Stilbaai na die eiland vertrek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

8 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees