Deel

KYK: Oud-Springbok verwelkom tweede dogtertjie

akkreditasie
Sumari en Julian met hul eersteling, Chrismari, kort voor Leoné se geboorte. Foto: Gilda Harris Photography
Sumari en Julian met hul eersteling, Chrismari, kort voor Leoné se geboorte. Foto: Gilda Harris Photography

Die paartjie se eersteling, Chrismari, is in Februarie 2017 gebore.

“Dis ’n groot voorreg om deur drie vroue omring te wees,” sê Julian (29) telefonies aan Huisgenoot. “Ek en Sumi het altyd gedink ons sou drie laaities hê, maar nou het die planne 'n bietjie verander.”

Julian het in sy tienerjare die eerste keer van Sumari (29) gehoor toe ’n paar ouens tydens ’n tennistoernooi oor dié donkerkopskoonheid praat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

23 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees