book-icon Uitgawe 18 Augustus 2022

KYK: Oulike Prinses Charlotte steel die kollig by die Statebondspele

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prinses Charlotte saam met haar ouers. Foto: Gallo Images/Getty Images.
Prinses Charlotte saam met haar ouers. Foto: Gallo Images/Getty Images.

Met sy skreeusnaakse gesigsuitdrukkings en manewales het die parmantige prins Louis die kollig gesteel by sy ouma­grootjie se platinumjubileum vroeër vanjaar. 

En onlangs het dit duidelik geword dié vierjarige is nie al een van die Cambridges se kroos wat ’n dramatiese sy het nie. 

Van ’n getrek aan haar poniesterte tot snaakse gesigte, Louis se energieke ousus het almal se aandag getrek met haar skattige reaksies toe sy vanjaar se Statebondspele in Birmingham bygewoon het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

6 Oktober 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in