book-icon Uitgawe 27 Oktober 2022
Deel

KYK: Plaaslike bekendes kuier saam by vanjaar se Woordfees

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die tema van vanjaar se US Woordfees was ‘wild’ – en Stellenbosch se strate het gewemel van bekende gesigte. Foto's: Corrie Hansen
Die tema van vanjaar se US Woordfees was ‘wild’ – en Stellenbosch se strate het gewemel van bekende gesigte. Foto's: Corrie Hansen

Die aktrise Roeline Daneel en haar ma, die veteraan-aktrise Elsabé Daneel, het ook kom inloer. Roeline is tans op die kassie te sien in die kykNET-reeks Fraksie en Elsabé is van November te sien as Renske Minnaar in die nuwe SABC2-dramareeks Karavaan. 

“Ek was mal oor Karavaan, want dit was vir my ’n baie anderste produksie en ’n eienaardige gevoel om op stel ‘dood te gaan’ ,” sê Elsabé. 

Die Slim vang sy baas-aanbieder Beer Adriaanse het pas klaar verfilm aan ’n televisiereeks waarin hy vir die eerste keer teenoor sy aktrise-meisie, Carla Smith, speel. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

8 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees