book-icon Uitgawe 14 Oktober 2021

KYK: Pragtroue op Hermanus vir sanger Dillon Lerm en sy bruid, Monique

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die sanger Dillon Lerm en sy verloofde, Monique Pool, het onlangs ná ’n verlowing van vyf jaar in Hermanus afgehaak. Foto: Leandre Brand Photography
Die sanger Dillon Lerm en sy verloofde, Monique Pool, het onlangs ná ’n verlowing van vyf jaar in Hermanus afgehaak. Foto: Leandre Brand Photography

“Familie en vriende het al begin bekommerd raak,” laat Monique hoor. “Selfs by feeste waar Dillon opgetree het, het mense genoem hulle gaan ons onkant vang met ’n verrassingstroue as ons nie begin plan maak nie, maar alles op Sy tyd en volgens Sy wil.”

Dillon het altyd geweet Monique is sy trouvrou. Sy is ook sy assistent, bemarker én klankingenieur. 

“Daar is min mense wat die bedryf verstaan en wat jou sal ondersteun as jy nooit by die huis is nie,” vertel hy. “Ek is gelukkig. Ek het ’n geduldige een gekry. Ek wag al so lank vir die voorreg om haar aan my sy te hê.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees