KYK: Prinses Charlene en sterre skitter by die Monaco Grand Prix

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Koninklikes en glanspersoonlikhede het hul beste modevoet voor gesit vir die Monaco Grand Prix. Foto: Gallo Images/Getty Images
Koninklikes en glanspersoonlikhede het hul beste modevoet voor gesit vir die Monaco Grand Prix. Foto: Gallo Images/Getty Images

Op ’n reënerige Sondagmiddag in Monte Carlo het die Mexikaan Sergio Pérez van die Red Bull Racing-span koning gekraai in ’n wedren wat meer as ’n halfuur laat begin het. Die vertraging was as gevolg van ’n onverwagte bui reën wat net voor die wegspring uitgesak het.  

Die oë was egter nie net op die aksie in die beroemde straatren nie, heelwat glanspersoonlikhede en koninklikes het die koppe met hul swierige uitrustings laat draai. 

Prinses Charlene van Monaco (44) was voor in die koor met ’n poeierblou katpak wat baie herinner aan die broekpak wat sy op haar siviele trouseremonie in 2011 gedra het. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

11 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in