KYK: Protea-ster Quinton de Kock se dogtertjie is hier

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Protea-krieketspeler Quinton de Kock en sy vrou, Sasha, het onlangs hul dogtertjie, Kiara, verwelkom. Foto: Instagram/@sashadekock
Die Protea-krieketspeler Quinton de Kock en sy vrou, Sasha, het onlangs hul dogtertjie, Kiara, verwelkom. Foto: Instagram/@sashadekock

Hul kleinding is op Donderdag 6 Januarie in ’n hospitaal in Knysna gebore en het 2,9 kg geweeg. 

Toe hulle nege jaar gelede begin uitgaan het, het hulle reeds grappenderwys op name vir hul toekomstige kinders besluit, vertel Sasha aan Huisgenoot. 

“Ons het albei dadelik presies dieselfde name gekies vir ’n seuntjie en dogtertjie en nooit weer daaroor gepraat nie. Toe ons uitvind sy verwag, het ons by die naam gehou. Ons is albei mal oor The Lion King en Quinny het die bynaam Simba gekry toe hy vir die eerste keer by die Proteas aangesluit het. Dit is pure toeval dat Simba se dogter se naam Kiara is, so dit was beslis so bedoel,” sê sy. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees