book-icon Uitgawe 21 Junie 2018

KYK: Proteas Faf en JP se gesinne baljaar oorsee

akkreditasie

Die Proteakaptein, Faf du Plessis, sy vrou, Imari, en hul dogtertjie, Amélie (11 maande), het Bali gekies vir ’n blaaskans.

Die paartjie het foto’s van hul wegbreek op Instagram gedeel. As hulle nie branderplank ry of die wit strande en prentjiemooi rysplantasies verken nie, geniet hulle smullekker etes.

“Ons eet ons weg deur Bali,” het Imari laat hoor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees