Deel

KYK: Rolanda Marais deel 1ste foto van haar babaseuntjie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die aktrise Rolanda Marais en haar regisseur-man, Jozua Malherbe. Foto: Jozua Malherbe
Die aktrise Rolanda Marais en haar regisseur-man, Jozua Malherbe. Foto: Jozua Malherbe

Die egpaar, wat reeds die ouers is van ’n dogtertjie, Charlotte (5), se seun, Naudé Jozua Malherbe, is op 16 September by die Mediclinic Panorama-hospitaal in Kaapstad gebore. Hy het 3,4 kg by geboorte geweeg. 

Sy het ’n baie gesonde swangerskap gehad, vertel Rolanda aan Huisgenoot. 

“Hier teen die einde het dit gevoel dis nou tyd dat hy moet uit, want ek is ’n bietjie ouer, ek is 44. Ek het gevoel ek het nie meer die energie wat ek gehad het toe ek vir Charlotte gehad het op 38 nie. So ek was gereed.”

Naudé was onbeplan. Rolanda en Jozua het gedink hulle gaan net een kind hê, toe kom verras die kleinman sy ouers.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

6 April 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees