KYK: Rolprentmaker Boet Troskie se jongste seun, Jamie, bult sy spiere

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jamie Troskie
Jamie Troskie

Jamie, die jongste seun van die legendariese rolprentmaker Boet Troskie (83), is deesdae ’n fiksheidsinstrukteur en het al self aan liggaamsboukompetisies deelgeneem. 

Die blonde Jamie (23) het onlangs vanuit die Rosestad na Kaapstad getrek en geniet elke oomblik in die Moederstad.

“Ek was nog altyd verlief op die Kaap,” vertel Jamie. “En ek wou nog altyd hierheen trek.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

19 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees