Roxy, die oudste dogter van die rugbyheld Rob Louw, het onlangs ’n foto van haar nuwe haarstyl op Instagram gedeel.
“Nuwe hare. Ek het eindelik my hare gesny nadat modelagentskappe/redakteurs/stiliste/kliënte al jare lank vir my sê ek moet dit doen; en ek hou elke minuut daarvan. Wat is beter as gesonde hare?” skryf sy.
Van haar 20 900 Instagramvolgelinge kon nie genoeg kry van haar nuwe kapsel nie.