KYK: Rugbybreker Franco Mostert en vroulief koer oor hul seuntjie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Juan-Ri en Franco Mostert se eerste seuntjie is kort voor Kersfees gebore. Foto: Instagram (@juanrimostert)
Juan-Ri en Franco Mostert se eerste seuntjie is kort voor Kersfees gebore. Foto: Instagram (@juanrimostert)

En klein Juan-Henke Benjamin was toe die perfekte vroeë Kersgeskenk vir die egpaar toe hy op 21 Desember verlede jaar sy opwagting maak. 

Franco (31) en Juan-Ri (29) is reeds ouers van twee dogtertjies, Joia-Belle (4) en Jemi-Milja (2). 

Juan-Henke is nou amper ’n maand oud, maar Juan-Ri verklap aan Huisgenoot dat dit voel asof hy nog altyd deel was van hul huishouding. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

19 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees