book-icon Uitgawe 25 Maart 2021

KYK: Sangeres Charlize Berg deel swangerskapfoto's

akkreditasie
Die sangeres is opgewonde om vir die tweede keer ma te word. Foto: Leandri Marx Photography
Die sangeres is opgewonde om vir die tweede keer ma te word. Foto: Leandri Marx Photography

Die klein man, wat Kailer-Noah John Linden gaan heet, maak na verwagting op 19 April sy opwagting. Die egpaar het reeds ’n tweejarige dogtertjie, Aleiah-Rose. 

Die foto’s is by die Imperfect Perfection-troulokaal in Pretoria geneem. Charlize het in ’n pers skepping deur Lizan Zondagh Couture gestraal wat haar babamagie mooi beklemtoon het. 

“Toe ek die foto’s die eerste keer sien, toe dink ek, genade, ek is baie groter as wat ek met my dogtertjie was,” vertel sy laggend. “Hy is regtig so ’n groot seën. Ons het nie gedink ons sal ’n seuntjie en ’n dogtertjie kry nie.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees