book-icon Uitgawe 26 Mei 2022

KYK: TV-ster Janez Vermeiren en vrou hernu troubeloftes in die Maledives

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Janez, sy vrou, Juliana, en hul seuns, Vincent en Noah, het ’n leeftyd se herinneringe gemaak gedurende hul vakansie in die Maledives. Foto: Verskaf
Janez, sy vrou, Juliana, en hul seuns, Vincent en Noah, het ’n leeftyd se herinneringe gemaak gedurende hul vakansie in die Maledives. Foto: Verskaf

Die voormalige Top Billing-aanbieder het sedert hul eerste ontmoeting 13 jaar gelede in ’n nagklub in Kaapstad reeds geweet hy wil die res van sy lewe saam met Juliana deurbring. 

Die paartjie het in 2016 by Janez se grootwordhuis in die Kaapse buurt Constantia afgehaak. 

Nou het hulle besluit om hul troubeloftes in die Maledives te hernu – dié keer met net ’n troubeampte en hul twee seuns, Vincent (7) en Noah (6), as getuies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees