KYK: Tweeling van prins Albert en prinses Charlene van Monaco geniet Paasnaweek gate uit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Monaco tweeling
Monaco tweeling

Prins Jacques en prinses Gabriella was verrassingsgaste by ’n Oekraïense sirkusvertoning by die Prinses Grace-teater in Monaco. 

Die sibbes het die geleentheid saam met hul pa se suster prinses Stéphanie en haar dogters, Pauline Ducruet (27) en Camille Gottlieb (23), bygewoon. 

Stéphanie (57) het gasvrou gespeel vir die groep van onder andere jong Oekraïners wat uit die beleërde stede Charkif en Kijif gevlug het te midde van die Russiese inval en nou as vlugtelinge in Hongarye afrigting kry.  

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

25 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in